Knittex DriZ: Die enigste 100% waterdigte skadunet
1 min Read

DriZ van Knittex is die enigste 100% waterdigte skadunet.

Die materiaal ondergaan ‘n spesiale proses wat dit waterbestand maak. Knittex-skadunet kry ‘n dun laag HDPE oor die net wat die onderkant van die net verseël.

Die resultaat is ‘n weerbestande net wat reën, hael en sonskyn kan weerstaan.

Share this article

STAY CONNECTED

STAY CONNECTED