Marble Hall boer vertel: Kom wind, kom weer – Knittex beskerm jou oes regdeur!
1 min Read

Net wat beide beskerming teen reënskade en blare wat brand? Nee, jy verbeel jou nie. Dit is alles kenmerke van Knittex se nuwe haelnette wat met ‘n laag plastiek bedek is.

Op Willem Kruger se plaas net buite Marble Hall, is sy druiwe veilig onder hierdie soort net gegroei. Die haelbeskermingsnet word só opgrerig dat die net ‘n trog vorm waar openings reënwater en hael deur laat gly tot tussen die rye druiwe. So bly die trosse droog en veilig.

Kyk die video hier:

Share this article

STAY CONNECTED

STAY CONNECTED